Lubumbashi

Lubumbashi

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Demokratiese Republiek
die Kongo
 Provinsie Lubumbashi
 Koördinate 11°40′S 27°28′O / 11.667°S 27.467°O / -11.667; 27.467
 Gestig op 1910
 Oppervlakte:  
 - Totaal 747 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 208 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 2 584 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 525/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC+1
 Burgemeester Guylain Lubaba Buluma[1]

Lubumbashi (voorheen Élisabethville in Frans en Elisabethstad in Nederlands) is die tweede grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suidooste van die land geleë, en het 'n bevolking van 2 584 000 in 2021 gehad. Die stad is ook bekend as L'shi en Lubum.

  1. (fr) "Guylain Lubaba Buluma, le nouveau maire de Lubumbashi". Radio Okapi. 5 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 8 Augustus 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search